Hendrik & Maretha | Avianto

January 21, 2018 No Comments

“High School Sweethearts!”. `n Ware liefdesverhaal soos dit in die flieks is. Dit is die gedagtes wat by my opflits wanneer ek aan Maretha & Hendrik dink. En om te kan deel wees van hul verhaal, letterlik van hul matriekafskeid, verlowingsfotos deur tot hul pragtige troudag, dit is vir my so spesiaal en die grootste eer!

Hierdie twee het die knoop deurgehaak by Avianto en die venue het net perfek gepas by hul sprokiesverhaal!

Maretha & Hendrik, BAIE dankie uit my hart uit dat julle my deel gemaak het van julle reis. Net soos julle liefde vir mekaar is julle opreg en die pragtigste mense van binne na buite!

Marinda May

All posts

No Comments

Leave a Reply

*

×