
Mark en Lichelle het hul vir altyd en ewig geknoop by die pragtige venue, Stoorhuijs en soos altyd het Joy en haar Ma Marian dit betower met hul besonders talent met blomme en ook Hetta’s decor.
Die Van Der End familie bly vir my `n spesiale familie en mens kan sien dat ieder en elkeen vir mekaar kosbaar is soos familielede van reg oor die wêreld bymekaar kom om hierdie wonderlike geleentheid saam te vier.
Mark en Lichelle, vreeslik baie dankie dat ons kon deel wees van julle pragtige verhaal. Mag julle foto’s altyd vir julle `n glimlag op julle gesig laat en herhinner hoe kosbaar julle liefde vir mekaar is.
Venue :: Stoorhuijs | Mooinooi Blomme :: Joy & Marian van Daisy Flowers | Amaranta Flora Dekor :: Hettas Dekor Donut Koek en Happies :: Crazy Cow Catering DJ :: AMA Promotions Bruid se Rok :: Lady Anne Bridal Bruid se Hare :: Mari-Leen Lombard Pastoor :: Gene Morisson
No Comments