
Die Meyers was werklik soveel pret by die pragtige venue, Rosemary Hill! Ek het lanklaas `n familie gesien wat so BAIE uitgesien het na hulle fotosessie soos hierdie klomp en wat so gemaklik was voor die lens.
Meyers, julle is `n pragtige gesin vol energie en lewenslus! Julle weet hoe om elke oomblik te geniet!
No Comments